1
/
of
1
Lux Verbi
Uit die Beek 2020: 366 dagstukkies
Uit die Beek 2020: 366 dagstukkies
Regular price
$9.99 USD
Regular price
Sale price
$9.99 USD
Quantity
Couldn't load pickup availability
"Hy laat my rus in groen weivelde. Hy bring my by waters waar daar vrede is. Hy gee my nuwe krag ..." (Psalm 23:2-3). Uit die Beek, die geliefde Afrikaanse Bybeldagboek, kom vanjaar weer uit die pen van die bekroonde skrywer Barend Vos. Die tekskeuses vir elke dag is grootliks op die Revised Common Lectionary (oftewel die RCL-leesrooster) gebaseer. Hierdie tydlose Bybelse dagboek is geskik vir persoonlike stiltetyd, vir huisgodsdiens en vir gebruik in Bybel studiegroepe. Kom les jou geestelike dors elke dag by die vars water van die Woord en ontdek ware rus en vreugde in God.
Share
